R 44 000 000
Farm for Sale in Viljoenskroon Rural
1168ha plaas te koop in Schoemansdrift. Die plaas het genoeg weiding vir beeste. Daar is goeie infrastrukture met baie potensiaal om uit te brei.
Die plaas bestaan uit die volgende:
- 22 Kampe met water voorsiening
- Grens- en binne heinings 5 drade hoog
- 220ha aangeplante weiding
- . .
1168ha plaas te koop in Schoemansdrift. Die plaas het genoeg weiding vir beeste. Daar is goeie infrastrukture met baie potensiaal...
1168
ha